Press "Ctrl+F5" to refresh the page All links open in a new window Close current window to return to the HOME page
VADERSDAG 4X4 GESKENKBEWYS
4x4 VIDEO TUTORIALE IN AFRIKAANS
Bederf jou 4x4 MAN of 4x4 PA en maak van hom 'n deskundige op die gebied waar sy belangstelling is.
PRYS : R1200.00
By joining the ONLINE 4x4 TRAINING program is the same as investing in your 4x4 Lifestyle, and that is what every proud 4x4 enthusiast should do.
ONLINE 4x4 TRAINING provides the theoretical part of 4x4'ing. 4x4 is fun but so much more rewarding and safer if you can go off-road with confidence by understanding the interaction between man and machine.
The theoretical courses is for the candidate who wish to learn everything. The candidate who requires in depth technical explanations. Our theoretical Courses is not elementary.
The ONLINE 4x4 TRAINING program will be based on learning by watching YouTube video clips, compiled to provide the same feeling of attending a theoretical class.
BENEFITS OF OUR ONLINE 4x4 TRAINING OVER NORMAL INHOUSE TRAINING
(1) The biggest advantage of selecting ONLINE 4x4 TRAINING, is that you will receive a much more comprehensive training. No INHOUSE training ever can beat that firstly due to the limited teaching time.
(2) The content and covered topics of the ONLINE 4x4 TRAINING will stretch far beyond the outcomes of the current off-road unit standards and will capture many many years of 4x4 experience and research.
(3) ONLINE 4x4 TRAINING can be done in the comfort of your home and when you are relaxed.
(4) ONLINE 4x4 TRAINING can be done at a time that is convenient for you.
(5) You determine your own learning PACE, not everyone's learning ability is the same.
(6) ONLINE 4x4 TRAINING is ideal for the experienced 4x4 driver who can catch up only with certain gaps he/she may have. You can complete a questionnaire without even looking at the training video depending on your own confidence level and expertise.
(7) Quality Training is assured - the training is consistent, not dependant of instructor's mood or human error. All the topics are covered in a structured manner.
(8) You can repeat the training clips as many times as you wish for more clarity or better understanding, even after the course.
NOTE : PRACTICAL EXERCISES/TRAINING IS ESSENTIAL TO GAIN THE NECESSARY 4x4 SKILLS AND IT CANNOT BE REPLACED BY KNOWLEDGE ALONE.
WHY CHOOSING the 4x4 Offroad Academy
We are true professionals, as this is our day job. We don't just train our heart out. We also learn, do experiments, do research, find scientific and engineering explanations, trash the bad advice, constantly improving our teaching abilities and methods.
Die kursus open op 14 Julie 2025 waarna aanlyn leerders kan inlog op datums en tye soos dit hul pas. Die leer materiaal word gehuisves op www.4x4offroad.academy , 'n nuwe webwerf wat spesiaal vir die doel aangewend gaan word. Voornemende leerders sal voor die datum in kennis gestel word van die internet adres.
Hoe skryf ek in vir die kursus?
1. Vul die meegaande vorm in.
2. 'n Faktuur sal uitgereik word vir betaling
3. By ontvangs van betaling sal 'n geskenkbewys ge-epos word.
4. Die geskenkbewys bevat 'n studente nommer.
5. 'n Epos met instruksies en login details sal gestuur word voor die datum van opening. (14 Julie 2025). Dit sal toegang gee tot die eerste module se 4x4 video tutoriale en assesserings.
6. Opeenvolgende Modules met instruksies word oopgestel soos wat daar vordering gemaak word.
Hierdie aanbod is teen 'n spesiale prys vir die spesiale dag beskikbaar en net in AFRIKAANS.
Die kursus het waarde selfs vir die wat reeds voorheen kursusse gedoen het.
■ |
Die kursus open op 14 Julie 2025, en sal dan eers aanlyn beskikbaar wees op 'n splinter nuwe webwerf spesiaal vir aanlyn leerders. |
■ |
Hierdie pakket lewer intensiewe 4x4 leer materiaal aanlyn en is uniek in die mark. |
■ |
60+ ongelyste leersame YouTube Videos van ongeveer 10 minute elk |
■ |
Gevorderde kennis van 4x4 Voertuie en Veldry funksies. |
■ |
Gevorderde kennis van 4x4 Bande, Banddrukke en Traksie. |
■ |
Gevorderde Veldry Tegnieke vir modder, sneeu, berg, klip, sand en duine. |
■ |
Gevorderde Herwinningstegnieke. |
■ |
Nuut en uniek : Die Fisika in 4x4 en Herwinning. Hierdie is opsionele akademiese insigte en formules wat praktiese 4x4 toepassings het. |
■ |
5x Prestasie Sertifikate - een vir elke afdeling. |
■ |
Ontvang 25% afslag op alle praktiese 4x4 opleiding wat ons aanbied. Hierdie opsie is nie tydgebonde nie. |
■ |
Nuttige materiaal vir alle 4x4 Entoesiaste - Beginners, Ervare 4x4 manne, 4x4 Gidse en 4x4 Instrukteurs |
■ |
Die aanlyn studie kan op eie tyd en tempo gedoen word. |
■ |
Permanente toegang word verleen aan die video tutoriale. |
■ |
Die aanbieding word oor 4 maande versprei wat genoeg grasie gee vir al die vrywillige aanlyn assesserings. |
